Wag ons werk nog aan 'n idiee!

Web Spasie Geskenk Deur:

Epos my!
 
Klik op foto om te vergroot. / Click on image to enlarge

 

Slange Slange  Slange Slange Slange Slange Slange Slange Slange Slange Slange Slange Slange SlangeSlange Slange Slange Slange Slange Slange

Ek het 2 Taiwanese Rat Snakes:

Die wyfie het gekry toe sy 'n hatchling was en is nou al 1.9 meter!

Ons het 'n mannetjie vir haar gekry so jaar gelede en die is ook amper 1.9 meter.

 

Die hok het ons self gebou:

1600 x 500 x 500 met 'n glas bad van 35 mm diep om die hok water dig te maak

Ek wil nou die hok met slange verkoop - kontak my vir besonderhede . . .

 

Nee - wil nie meer verkoop nie want die 2 het 29 Augustus gepaar !!!!